Gaan na inhoud

Mirre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Wutsje (besprekings | bydraes) op 01:32, 21 Mei 2020 (Rol weergawe 2186348 deur 178.243.84.223 (bespreek) terug.)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
100 gram mirre

Mirre is die hars van verskillende soorte Commiphora, soos C. momol, C. myrrha en C. abbyssina. Die ruwe hars word deur middel van stoomdistillasie bewerk. Die eindresultaat is 'n dik liggeel olie met 'n warm, kruidagtige, soeterige en rokerige geur. As dit brand bring mirre 'n sterk geur voort.