Tweede Poolse Republiek
Voorkoms
Die Tweede Poolse Republiek verwys na die land van Pole in die periode tussen die Eerste en die Tweede Wêreldoorloë (1918–1939). Amptelik bekend as die Republiek Pole (Pools: Rzeczpospolita Polska), die staat is in 1918, na die Eerste Wêreldoorlog, herstig.
Die Tweede Republiek het in 1939 nie meer bestaan toe Pole deur Nazi-Duitsland, die Sowjetunie en die Slowaakse Republiek binnegeval is, en dus begin die Europese teater van die Tweede Wêreldoorlog.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tweede Poolse Republiek.