Andrei Zhdanov

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Andrei Zhdanov cutout.png

Andrei Alexandrovich Zhdanov (Russiese: Андре́й Алекса́ндрович Жда́нов, IPA: [ɐnˈdrej ɐlʲɪˈksandrəvʲɪtɕˈʐdanəf]; 26 Februarie [O.S. 14 Februarie] 1896 - 31 Augustus 1948) was 'n Sowjet-kommunistiese partyleier en kulturele ideoloog. Na die Tweede Wêreldoorlog word daar gedink dat Zhdanov die opvolger van Josef Stalin was, maar hy is voor Stalin oorlede. Hy is in die periode 1945 tot 1948 beskryf as die 'propagandist-in-chief' van die Sowjetunie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]