Diagonale sykniptang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Diagonale sykniptang met ongeinsuleerde handvatsels.

Die diagonale sykniptang (Engels: diagonal pliers of side cutter) is 'n tang wat gebruik word om draad te knip of die plastiek omhulsel om die draad af te stroop.