Die Kat se Snor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Die Kat Se Snor)
Jump to navigation Jump to search
Die Kat se Snor
OorsprongJohannesburg
Aktiewe jare2011 tot hede
EtiketteHit Records
Webwerfhttp://www.diekatsesnor.co.za
AssosiasiesKobus Dippenaar
Gerhard Oosthuizen
Joe Dippenaar
Andrew Lingwood
Portal.svg Musiekportaal

Die Kat se Snor is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groep is in 2010 gestig en bestaan uit die voorsanger Kobus "Die Kat" Dippenaar, Gerhard "Pappa G" Oosthuizen op baskitaarspeler, Joe Dippenaar op kitaar en Andrew "Spac" Lingwood op die dromme. Hulle gelyknamige debuutalbum, Die Kat se Snor, is op 1 Maart 2012 by Muldersdrif Laerskool bekendgestel. Vier van die groep se snitte is in die 2011-rolprent Hoofmeisie gebruik: Hoofmeisie, Skroefie Los, Hier By My en Almal Wil Net Liefde Hê.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Die Kat se Snor, Hit Records, 2011

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]