Donkersjokolade (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Donkerbruin)
Jump to navigation Jump to search
#7B3F00

Donkersjokolade is 'n kleur wat donker sjokolade voorstel.

Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word donkersjokolade as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #7B3F00
RGB-kleurmodel (123, 63, 0)
CMYK (0, 50, 86, 82)
HSV (31°, 100%, 48%)

Sien ook[wysig | wysig bron]