Fucking

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Fucking
Fucking, Austria, street sign cropped.jpg

Kaart Wapen
Lage Fucking.gif
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Flag of Upper Austria.svg Opper-Oostenryk
 Koördinate 48°04′N 12°51′O
 Stigting 6de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak - m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2012) 104
 - Bevolkingsdigtheid -/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf

Fucking (uitgespreek ˈfʊkɪŋ) is 'n klein dorp in die noorde van Oostenryk, in die munisipaliteit Tarsdorf in die deelstaat Opper-Oostenryk. Die dorp lê 33 km noord van Salzburg en vier kilometers oos van die Duitse grens.