Gregory Jarvis
Voorkoms
Gregory Jarvis | |
---|---|
Gebore | Gregory Bruce Jarvis 24 Augustus 1944 |
Sterf | 28 Januarie 1986 (op 41) Kaap Canaveral, Florida, V.S.A. |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Alma mater | University at Buffalo |
Beroep | Ingenieur en ruimtevaarder |
Gregory Bruce Jarvis (24 Augustus 1944 – 28 Januarie 1986) was 'n Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder. Hy sterf terwyl hy in 1986 'n vragspesialis vir Hughes Aircraft aan boord die Ruimtependeltuig Challenger was, wat 'n katastrofiese stuwerfaling gehad het tydens die lansering van die STS-51-L-missie.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Patterson, Thom. "Son of space shuttle Challenger commander remembers tragedy". CNN. Besoek op 3 Februarie 2019.