Hoërskool Silverton
Hoërskool Silverton, informeel Silvies, is 'n dubbelmedium sekondêre skool in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika.
Hoërskool Silverton | ||
---|---|---|
Skoolhoof | Mnr Mathibedi-wa-Medupe (2019–) | |
Gevestig | 1966 | |
Adres | 122 De Boulevard, Silverton, Pretoria, 0184, Suid-Afrika | |
Leuse | "Soek in die Verlede" - "Learn from the past" | |
Grade | 8-12 | |
Dubbelmedium | Afrikaans en Engels | |
Bekend as | Silvies |
Bekende alumni
[wysig | wysig bron]- Frank Opperman, sanger en akteur.
- Karen Meiring, hoof van kykNET[1]
- Casper de Vries, komediant en akteur
Vak Aanbiedings
[wysig | wysig bron]Graad 8 en 9
[wysig | wysig bron]Vir graad 8 en 9 leerders bied die skool die volgende verpligte vakke aan:
Engelse leerders:
- English Home Language
- Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Afrikaanse leerders:
- English First Additional Language
- Afrikaans Huistaal
Vakke vir beide Engelse en Afrikaanse leerders:
- Wiskunde
- Lewensoriëntering (LO)
- Natuurlike Wetenskappe (NW)
- Sosiale Wetenskappe (SW)
- Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (EBW)
- Tegnologie
- Kuns en Kultuur
Graad 10 tot 12
[wysig | wysig bron]Verpligte vakke
[wysig | wysig bron]Lewensoriëntering (vir beide Afrikaanse en Engelse leeders)
Engelse leerders: English Home Language en Afrikaans Eerste Addisionele Taal.
Afrikaanse leerders: Afrikaans Huistaal en English First Additional Language.
Keusevakke wat die skool aanbied
[wysig | wysig bron]- Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
Leerders kies ook enige drie (3) van die volgende vakke:
- Toerisme
- Besigheidstudies
- Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
- Verbruikerstudies
- Lewenswetenskappe
- Geografie
- Ontwerp
- Fisiese Wetenskappe*
- Rekeningkunde
- Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO)
(*) Wiskunde is 'n voorvereiste om Fisiese Wetenskappe en Rekeningkunde te neem
2023
[wysig | wysig bron]"The Leadership Academy" - 2023
President: Mthokozisi Mahamba
Vise-President: Ayanda Baddie
Vise-President: Nathaniel Taurayi
Hoofseun: Tshepang Ledwaba
Hoofmeisie: Reneilwe Nkwana
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]2021
[wysig | wysig bron]Matriekslaagsyfer: 95%.
104 Silvie-leerders slaag die 2021-eindeksamen [2].
- 55.8% - diplomas
- 32.7% - bachelors
- 11.5% - sertifikaat
Sport
[wysig | wysig bron]- Hoërskool Silverton wen die Interhoër-atletiek (E-liga) (2019)
- O/19 Netbaldogters wen hulle liga.(2019)
- Die o/14 en o/16 rugby seuns is deur na die uitspeel vir die Verseker trofee.
- Drie dogters, Rozane en Halle-Berry Drywer en Onalenna Ditle is gekies vir die Blou Bulle Dogtersrugbyspan.
- Tshepo Manyaka is aangewys as die beste junioratleet in die Landloopliga.
Kultuur
[wysig | wysig bron]- Silvies leerders kan deelneem aan die koor en die junior of senior redenaars.
- Die skool hou konsert die jaar.
Sosiaal
[wysig | wysig bron]Gedurende die jaar word 'n groot verskeidenheid sosiale aktiwiteite aangebied. Die aktiwiteite verskil jaarliks.
- Pretdag
- Valentynsdag
- Konsert
- Lentedag
- Damestee
- "Colour Festival"
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die skool se webtuiste
- Facebook-blad: Hoërskool Silverton
- Twitter: @hssilverton