Vollyftatoe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Liggaamspak (tatoeëring))
Jump to navigation Jump to search
’n Vollyftatoe van voor af.

’n Vollyftatoe (Engels: body suit) is ’n omvattende reeks tatoeëermerke, gewoonlik met ’n sentrale tema of styl, wat ’n persoon se hele liggaam bedek. In sommige kulture het dit ’n belangrike betekenis en verteenwoordig dit ’n deurgangsrite of sosiale status.

’n Vollyftatoe sluit ook ander omvattende tatoes in, soos ’n moutatoe en ’n volrugtatoe.

Galery[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]