Liggaam
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Lyf)
Liggaam kan na een van die volgende verwys:
- Die fisiese struktuur, met inbegrip van die bene, vleis en organe van 'n mens of dier. Bv. die menslike liggaam of die haarlose liggaam van 'n seekoei.
- 'n Voorwerp of begrensde deel van die ruimte, insluitende vaste, vloeibare en gasvormige liggame. Bv. 'n hemelliggaam.
- 'n Maatskaplike instelling, soos 'n vereniging, organisasie of genootskap. Bv. 'n wetgewende liggaam of liggaam gestig om liefdadigheid te verrig.
- Die middelgedeelte, romp of vernaamste stuk van iets. Soos die liggaam van 'n gebou of 'n brief.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir liggaam.