Nakajima B5N
Voorkoms
Nakajima B5N | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Nakajima Aircraft Company |
Nooiensvlug | Januarie 1937 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Japannese Keiserlike Vloot |
Aantal gebou | 1 149 |
Die Nakajima B5N was 'n eenmotorige bomwerper wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 1 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Nakajima Sakae 11 stermotor |
Kraglewering per motor | 970 perdekrag |
Vlerkspan | 15,52 m |
Lengte | 10,30 m |
Hoogte | 3,70 m |
Maks. opstygmassa | 4 100 kg |
Maks. snelheid | 378 km/h op 3 600 m |
Operasionele hoogte | 8 260 m |
Togafstand | 1 730 km |
Bewapening | Twee 7,7 mm masjiengewere bo-op enjin; een of twee 7,7 mm masjiengewere agter in kajuit. |
Bomvrag | Een 800 kg torpedo of drie 250 kg bomme onder die romp. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8