Plate-etiket

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Plate-etiket is 'n handelsmerk of -naam wat verband hou met die bemarking van musiekopnames en musiekvideo's.

Daar is talle klein onafhanklike plate-etikette, maar sedert 2012 word die mark deur drie reuse beheers: Universal, Sony en Warner.