Publieke maatskappy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Openbare maatskappye is normaalweg op 'n aandelemark genoteer en kry die afkorting "Bpk." na die naam van die maatskappy. Private maatskappye kry die afkorting "(Edms.) Bpk."[1]

Dit kom ooreen met die Britse “Public Limited Company (plc)” en die Duitse "Aktiengesellschaft (AG)", maar daar is verskillende wette in verskillende lande van toepassing.

Verwysings[wysig]