Verskil tussen weergawes van "Strandvlugbal"

Jump to navigation Jump to search
23 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Beach Volleyball Classic 2007 (1444262974).jpg|thumb|regs|300px|Met strandvlugbal word 'n blok as 'n kontak getel.]]
[[Lêer:Beach volleyball-Huntington Beach-California 3.jpg|thumb|regs|300px|Strandvlugbal word in Kalifornië gesleepgespeel.]]
 
'''Strandvlugbal''' is 'n variant van die [[sport|saalsport]] [[vlugbal]].
 
Strandvlugbal word op sand, dikwels op strande langs die see, gespeel. Die belangriksebelangrikste verskil metten opsigte van saalvlugbal is dat die spanne kleiner is. Tydens internasionale wedstryde het elke span twee spanlede, maar op laer vlak kan 'n span uit drie of vier lede bestaan.
 
Van die spelreëls wat van normale saalvlugbal verskil, sluit in:
* Die veld is 8 by 16 meter groot.
* Daar is nie 'n middellyn nie, en dus is kan geen lynfoute oor sulke lyne gemaak word nie.
* Toue word gespan om die veld af te omlynkamp. 'n Bal is 'in' as die (afdruk van die) bal die lyn raak.
 
Tegniek:
* As 'n bal oorkruis gespeel word mag daar nie 'n sagte/lang kontak wees nie. Dit word ook 'n harde kontak genoem. Vorme hiervan is 'n (harde) aanval, onderhandse tegniek of kneukels.
Eintlik alle variante waar die bal nie met die vingers gestuur word nie.
* VirDieselfde geld 'n bal wat van die oorkant ontvang word geld dieselfde; harde kontak of 'n perfekte bo-handse tegniek (rigting van die bal loodreg vanaf die skouerlyn).
 
Spelreëls:
* 'n Blok geld as 'n kontak, hierna mag die bal nog 2 keer aangeraak word alvorens dit oor die net gespeel moet word.
* Die bal mag na 'n blok weer deur die blokkeerderblokker gespeel word. Dit word dan as die 2de kontak getel.
* Die spel bestaan uit 'n maksimum van 3 stelle. Stel nommer 1 en 2 tel 21 punte, terwyl die 3de stel 15 punte tel. 'n Stel kan slegs met 'n verskil van twee punte gewen word.
* Na elke sewende punt word kante geruil om enige voordeel as gevolg van die son of wind te voorkomneutraliseer.
 
== Internasionaal ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm