Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Vandalisme"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Hey [[Image:Trollface2580.png]]
 
Sure it's easy to remove.
Die algemeenste vorm van vandalisme is die byvoeging van kru of vulgêre taal, die verwydering van die artikel se inhoud of enige toevoeging tot 'n artikel wat blote nonsens is. Gelukkig word hierdie soort vandalisme maklik raakgesien en is dit eenvoudig om te verwyder.
 
Enige goed-bedoelde poging om die ensiklopedie te verbeter, selfs al is dit goed deurdink, is nie vandalisme nie: wanneer iemand sy eie persoonlike en subjektiewe opinie by 'n artikel voeg is dit nie vandalisme nie. Dit is bloot onbehulpsaam en moet verwyder of herbewoord word.
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm