Verskil tussen weergawes van "Woolworths"

Jump to navigation Jump to search
289 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Woolworths''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse winkelgroep wat op die [[Johannesburgse Effektebeurs]] genoteer is. Die winkelgroep is deur Max Sonnenberg saam met sy seun Richard en Fred Kossuth gestig. Die eerste Woolworths-winkel is in Oktober 1931 in die Ou Royal Hotel in Kaapstad geopen.
 
== Omstredenheid ==
Die winkelgroep het in 2010 opslae gemaak nadat hulle besluit het om alle Christelike tydskrifte van hulle rakke te verban. Die besluit is later teruggetrek.<ref>[http://www.solidariteit-blog.co.za/woolworths-trap-klei-2/ Woolworths trap klei], besoek op 27 Augustus 2012</ref> Hulle weier ook om enige Afrikaans in hulle winkels te gebruik.<ref>[http://www.praag.co.za/nuus-magazine-402/suider-afrika-magazine-400/12222-woolies-kan-honderde-afdank.html Woolies kan honderde afdank], [[PRAAG]], 27 Augustus 2012</ref>
 
Hulle weier ook om enige Afrikaans in hulle winkels te gebruik.<ref>[http://www.praag.co.za/nuus-magazine-402/suider-afrika-magazine-400/12222-woolies-kan-honderde-afdank.html Woolies kan honderde afdank], [[PRAAG]], 27 Augustus 2012</ref>
 
In 2012 het hulle in 'n ras-herrie beland omrede hulle weier om enige wit persone aan te stel.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Sake/Nuus/Woolworths-slaan-vure-dood-oor-rassisme-20120904 Woolworths slaan vure dood oor 'rassisme'], [[Nuus24]], 4 September 2012</ref>
 
== Verwysings ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm