Verskil tussen weergawes van "Peter Henry Abrahams"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
k (klein verbeterings)
'''Peter Henry Abrahams''' (1919- ) [[Suid-Afrika|Suid-Afrikaanse]] skrywer en digter.
Abrahams is gebore in [[Vrededorp]], naby [[Johannesburg]]. Hy is 'n seun van 'n EtiopieseEthiopiese vader en 'n kleurlingmoeder. Hy verlaat Suid-Afrika en gaan na Engeland in 1940, waar hy kontak maak met swart leiers as Jomo Kenyatta en Kwame N'krumah. Hy is mede-organiseerder van die [[Pan Africanist Congres|PAC]] in Manchester in 1946. ''The path of thunder'' is Abrahams se mees bekende roman. Dit gaan oor die verbode liefde tussen blank en swart. Dié roman is vertaal in dertig tale.
 
== Werke ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm