Perifere senuweestelsel: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
No edit summary
Die '''perifere senuweestelsel''' is die deel van die [[senuweestelsel]] wat buite die [[sentrale senuweestelsel]] geleë is. Dit verskaf die verbindings van en na die [[Orgaan|organe]] en [[weefsel]] asook die sentrale stelsel.
 
Die perifere senuweestelsel word volgens funksie ingedeel in die outomatieseoutonome en die somatiese senuweestelsel. Dit bestaan uit 31 paar rugmurgsenuwees, 12 paar harsingsenuwees, 2 splankniese senuwees wat links en regs langs die [[werwelkolom]] voorkom en hul bybehorende senuweeselle wat buite die sentrale senuweestelsel lê. Hierdie senuwees besenu onder meer spiere, organe en ledemate.
 
==Eksterne skakels==

Navigasie-keuseskerm