Webwerf: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
1 224 grepe verwyder ,  2 maande gelede
Aqui não tem acesso malandros _____bloqueados____
(Aqui não tem acesso malandros _____bloqueados____)
Etikette: Reverted Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Aqui não tem acesso malandros _____bloqueados____
{{Databoks}}
[[Lêer:Wikipedia Portal Screenshot (2022).svg|duimnael|regs|200px|Skermkiekie van die webwerf www.wikipedia.org se voorblad.]]
 
'n '''Webwerf''' of '''webtuiste''' is 'n versameling [[webbladsy|webblaaie]], prente, video's en ander digitale bates wat op een of meer [[webbediener]]s bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf die [[Internet]], [[selfoon]] of 'n [[LAN]].
 
'n Webbladsy (of webblad) is 'n dokument, tipies geskryf in [[HTML]], wat meestal beskikbaar gemaak word deur die [[HTTP]] protokol. Die HTTP protokol is verantwoordelik om die inligting van die webbediener aan te stuur na die gebruiker se [[webblaaier]].
 
Al die [[publiek]]e toeganklike webwerwe word kollektief beskou as die [[Wêreldwye Web]].
 
Die blaaie van 'n webwerf kan gewoonlik bekom word van 'n eerste- of worteladres ([[URL]]). Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem. Die adresse van die blaaie word gewoonlik in 'n hiërargie georganiseer, maar skakels tussen die blaaie beheer hoe die leser die struktuur sien en hoe verkeer tussen die blaaie van die webwerf vloei.
 
Sekere webwerwe vereis dat gebruikers registreer alvorens sekere inhoud gesien kan word. Voorbeelde van sulke webwerwe sluit in: besigheid-, nuus- en sosiale netwerk webwerwe.
 
== Eksterne skakels ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm