Verskil tussen weergawes van "Afrikaanse Protestantse Kerk"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(In ooreenstemming gebring met Wikipedia se Engelse blad Afrikaans Protestant Church)
==Kerkregtelike agtergrond - Kerkorde ==
 
Die kerke van die nuwe Afrikaanse Protestantse Kerkverband het besluit op die presbiteriale stelsel van kerkregering, gebasseer op die DordteDordtse Kerkorde (1618-1619)<ref>[http://www.kerkrecht.nl/main.asp?pagetype=artikel&item=39 Dordtse Kerkorde]</ref>.
 
`n Kerkorde bestaande uit 66 Artikels is aanvaar as gemeenskaplike akkoord om sorg te dra dat alles in die kerkverband ''ordelik en gepas'' geskied volgens die eis van die Bybel in 1 Kor. 14:40. Net soos die Dordtse Kerkorde se laaste artikel (Artikel 86) stel die Kerkorde van die Afrikaanse Protestantse Kerke se laaste artikel (Artikel 66) die volgende: "Hierdie Kerkorde (Artikels en Bepalings) is bindend op alle lidmate, kerkrade en meerdere vergaderings totdat dit deur `n sinode verander word en wel by wyse van `n beskrywingspunt of `n beswaarskrif aan `n sinode."
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm