Verskil tussen weergawes van "Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty"

Jump to navigation Jump to search
k
typo
k (robot Verander: en:Nazi Party)
k (typo)
Die '''Nasionale Sosialistiese Duitse Arbeidersparty''' (Duits: Nationalsozialistische Deutsche Arbeiterpartei) en algemeen bekend as die '''Nazi-party''', was 'n politieke party in Duitsland tussen 1919 en 1945. Dit was eers bekend as die Duitse Arbeidersparty voordat die naam in 1920 verander is.
 
Die party se laaste leier, [[Adolf Hitler]], is aangestel as die rykskanselier deur president [[Paul von Hindenburg]] in 1933. Hitler het vinnig 'n totalêre bewind daargestel,<ref>Arendt, Hannah. ''The Origins of Totalitarianism.'' London; New York; San Diego:Harvest Book. Pp. 306</ref><ref>Curtis, Michael. 1979 ''Totalitarianism.'' New BrunsickBrunswick (USA); London: Transactions Publishers. Pp. 36</ref><ref>Burch, Betty Brand. 1964 ''Dictatorship and Totalitarianism: Selected Readings''. Pp. 58</ref><ref>Bruhn, Jodi; Maier, Hans Hans Maier. 2004. ''Totalitarianism and Political Religions: Concepts for the Comparison of Dictatorships.'' Routledge: Oxon (U.K.); New York. Pp. 32.</ref> wat as die Derde Ryk bekend gestaan het.
 
==Verwysings==
1 665

wysigings

Navigasie-keuseskerm