Verskil tussen weergawes van "Bloedgroep"

Jump to navigation Jump to search
50 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Karl Landsteiner het in 1900 die uiteenlopende gevolge van bloedtransfusies ondersoek en die ABO groepering stelsel voorgestel. Later is die Rhesus faktor ook bygevoeg.
In die ABO sisteem word 'n indiwidu se bloedgroep bepaal deur die kombinasie van A en B gene wat hy van moeder en vader ontvang. Elke ouer kan 'n A of 'n B of 'n afwesige geen (O) oordra.
Elke ouer kan 'n A of 'n B of 'n afwesige geen (O) oordra. Sodoende word 9 variasies bepaal (met die resulterende 4 bloedgroepe tussen hakies):
{| class="wikitable"
|-
| B || BO (B) || BA (AB)|| BB (B)
|}
Op dieselde wyse word die (dominante) rhesus geen oorgedra. Inmet die verband is daar 4 gevolglikevolgende variasies: ++ (+), +- (+), -+ (+), --(-).
{| class="wikitable"
|-
! Ouer !! - !! +
|-
| - || -- (-) || -+ (+)
|-
| + || +- (+) || ++ (+)
|}
52

wysigings

Navigasie-keuseskerm