Verskil tussen weergawes van "Echt-Susteren"

Jump to navigation Jump to search
163 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+
(Nuwe blad: 200px|regs|thumb|Ligging van Echt-Susteren '''Echt-Susteren''' (Limburgs: ''Ech-Zöstere'') is 'n munisipaliteit in die [[L...)
 
(+)
[[Lêer:Map - NL - Municipality code 1711 (2009).svg|200px|regs|thumb|Ligging van Echt-Susteren]]
 
'''Echt-Susteren''' ([[Limburgs]]: ''Ech-Zöstere'') is 'n [[munisipaliteit]] in die [[Limburg, Nederland|Nederlandse provinsie Limburg]], wat grens aan die [[Limburg, België|Belgiese provinsie Limburg]] (die [[Maas]]-rivier vorm o.a. hier die grens met hierdie [[Vlaandere|Vlaamse]] provinsie) en die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Noordryn-Wesfale]]. Die munisipale gebied het sowat 32 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 105 km². Echt-Susteren is in 2003 gestig en gevorm uit die munisipaliteite [[Echt]] en [[Susteren]]. Eersgenoemde is die administratiewe setel van die nuwe munisipaliteit.
 
== Plekke ==
17 590

wysigings

Navigasie-keuseskerm