Verskil tussen weergawes van "Badplaas"

Jump to navigation Jump to search
46 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
+nuwe naam
k (+nuwe naam)
{{Inligtingskas Nedersetting
|amptelike_naam=Badplaas
|ander_naam=(eManzana)
|inheemse_naam=
|nedersetting_tipe=
}}
 
'''Badplaas''', amptelik bekend as '''eManzana''', is 'n klein vakansieoorddorpie wat geleë is langs 'n warmwaterbron aan die voet van die Ndlumudlumu ([[Swazi]]: Plek van baie Donder) heuwels in [[Mpumalanga]], [[Suid-Afrika]]. Die bron borrel uit die grond teen 'n tempo van 30 000 liter per uur en het onder vroeëre inwoners bekendgestaan as Emanzana (Helende Waters). Blykbaar is die gebied om die bron in [[1876]] deur 'n Swazi hoofman aan Jacob de Clercq gegee om 'n handelspos daar op te rig.
 
==Eksterne skakels==
14 589

wysigings

Navigasie-keuseskerm