Verskil tussen weergawes van "Breinvliesontsteking"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Breinvliesontsteking''' is die ontsteking van die lagies weefsel wat om die brein en spinale koord voorkom. Daar word tussen twee soorte onderskei: virus- en bakteriologiese-bre...)
 
==Bakterieë==
Bakteriologiese-breinvliesontsteking, daarteenoor, is lewensgevaarlik en kan tot die dood lei as dit nie vinnig behandel word nie. Hierdie soort breinvliesontsteking is hoogs aansteeklik en kan oorgedra word deur met selfs klein druppels van iemand (met breinvliesontsteking) se liggaamsvloeistowwe in aanraking te kom. Dit kan versprei deur iemand te soen, 'n nies, hoes, eetgerei, of deur sigarette te deel.
 
==Simptome==
Nie alle simptome kom noodwendig gelyktydig by elke pasiënt voor nie:
* Naarheid en braking.
* Erge hoofpyn.
* Stywe nek (kom minder voor by jonger kinders).
* Ligsensitiwiteit van die oë (kom minder voor by jonger kinders).
* Baie slaperig.
* Lighoofdigheid of verwarring.
* Uitslag enige plek op die liggaam (kom nie by alle gevalle voor nie).
* Sametrekkings / konvulsies.
 
==Behandeling==
As gevolg van die gevaar war die siekte inhou is dit uiters belangrik om dadelik mediese hulp te kry. Behandeling kan effektief wees as dit in die vroeë stadium van die siekte toegepas word. Hoe vroeër die pasiënt geïdentifiseer word hoë beter is die kans op volkome herstel.
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm