Soechoi Su-25
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Su-25)
Su-25 | |
---|---|
Tipe | Nabye lugondersteuning |
Vervaardiger | Soechoi, JSC Tbilaviamsheni |
Nooiensvlug | 22 Februarie 1975 (T8) |
Bekendstelling | 19 Julie 1981 |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Russiese Lugmag Wit-Russiese Lugmag Oekraïnse Lugmag Noord-Koreaanse Lugmag |
Vorige gebruikers | Rooi-Russiese Lugmag |
Vervaardig | 1978–hede |
Aantal gebou | 1 024 |
Eenheidskoste | VS$11 miljoen |
Weergawes | Soechoi Su-28 |
Die Su-25 (NAVO-naam 'Frogfoot') is 'n aanvalsvliegtuig en word gebruik om aan infanterie lugsteun te verleen en geboue en brûe aan te val. Dit is ontwerp in die Sowjetunie. Vandag word dit nog operasioneel ontplooi in veral Rusland, maar ook voormalige Sowjet-state en in bondgenote van dié lande.
'n Mens kan die Su-25 op 'n Windows-rekenaar in die Lockon Flaming Cliffs vliegnabootser vlieg.
Tipes
[wysig | wysig bron]- Su-25 Frogfoot-A
- Su-25UB Frogfoot-B
- Su-25UT Frogfoog-B
- Su-25UTG Frogfoot-B
- Su-25T (nog geen NAVO naam beskikbaar nie)
Alle modelle van die 'Frogfoot-B' word aangewend vir opleiding.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Soechoi Su-25.
- Su-25 vliegtuignabootser