Soechoi Su-27

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sukhoi Su-27)
Jump to navigation Jump to search
Su-27 Flanker
Sukhoi Su-27SKM at MAKS-2005 airshow.jpg
'n Soechoi Su-27SKM by die MAKS-2005-lugskou
Tipe Lugsuperioriteit, straalvegter
Vervaardiger Soechoi
Nooiensvlug 20 Mei 1977
Vrygestel 22 June 1985
Status In gebruik
Hoofgebruiker Russiese Lugmag
Wit-Russiese Lugmag
Oekraïnse Lugmag
Sjinese Volksbevrydingslugmag
Vervaardig 1982–hede
Aantal gebou 809
Eenheidskoste VS$30 miljoen
Weergawes Soechoi Su-35

Die Su-27 (NAVO-naam Flanker) is 'n twee-enjin supermanuvreerbare aanvalsvliegtuig ontwerp deur Soechoi in die Sowjetunie. Dit is bedoel as 'n direkte mededinger vir die groot Verenigde State vierde-generasie vegters, met 3 530 km reikafstand, swaar wapentuig, gesofistikeerde avionika en hoë beweegbaarheid.

Die Su-27 vlieg meestal lugoppermagsmissies, maar die moderner weergawes is in staat om byna al die gevegsoefeninge uit te voer. Aanvullend tot die kleiner MiG-29, is die Su-27 die naaste eweknie aan die Amerikaanse F-15 Eagle. Die Su-27 tree in diens van die Sowjetlugmag in 1985. Vandag word dit steeds operasioneel ontplooi deur die Russiese Lugmag, maar ook voormalige Sowjet-state en in bondgenote van dié lande.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]