Áo dài

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ao dai
Ao dai

Áo dài (uitgespreek: Au-jaai in die suide en Au-saai in die noorde) is 'n tradisionele kledingstuk van Viëtnam. Dit word deur vroue gedra. Áo dài het in die Suid-Viëtnamese Nguyen dinastie ontstaan. Viëtnamese vroue dra Áo dài by verskeie geleenthede. Skoolmeisies moet dit ook dra. Lugwaardinne van Vietnam Airlines dra dié uitrusting wanneer hulle aan diens is.