221

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
221

| 2de eeu | ◄ 3de eeu ► | 4de eeu |

◄ ◄ | | 216 | 217 | 218 | 219 | 220 | ◄ 221 ► | 222 | 223 | 224 | 225 | 226 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 221
CCXXI
Ab urbe condita 974
Sjinese kalender 2917 – 2918

丁子 – 戊丑

Ethiopiese kalender 213 –214
Hebreeuse kalender 3981 – 3982
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 276 – 277
- Shaka Samvat 143 – 144
- Kali Yuga 3322 – 3323


Die jaar 221 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 21ste jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig]

  • Liu Bei van Shu eis die titel keiser van Han op. Wei en Wu erken hom nie
  • Sun Quan verklaar homself tot Koning van Wu. Die verdeling van Sjina in Drie Koninkryke is 'n feit.

Geboortes[wysig]

Sterftes[wysig]