Aberdeen, Hongkong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aberdeen
香港仔 / Xiāng Gǎng Zǎi
Die stadshorison van Aberdeen
Die stadshorison van Aberdeen
Hk-map.png
Koördinate: 22°14′52″N 114°09′06″O Koördinate: 22°14′52″N 114°09′06″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Spesiale administratiewe streek Vlag van Hongkong Hongkong
Distrik Suidelike distrik
Bevolking (2005)
 - Dorp 171 110

Aberdeen (Sjinees: 香港仔, Xiāng Gǎng Zǎi, letterlik "klein Hongkong") is 'n klein nywerheidsdorp aan die suidwestelike kus van Hongkong, bekend om sy bootmense en drywende restaurante. Aberdeen het 'n bevolking van 171 110 in 2005 gehad.