Hongkong

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
中華人民共和國香港特別行政區 (Sjinees)
Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China (Engels)
Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek van Sjina
Vlag van Hongkong Embleem van Hongkong
Vlag Embleem
Volkslied: 《義勇軍進行曲》
Yìyǒngjūn Jìnxíngqǔ (Sjinees)
March of the Volunteers (Engels)
(Afrikaans: "Mars van die Vrywilligers")
Ligging van Hongkong
Hoofstad Hongkong

22°16′N 114°9′O

Grootste stad Hongkong
Amptelike tale Sjinees en Engels
Regering


• Hoofuitvoerende Beampte
• Hoofsekretaris vir Administrasie
Spesiale Administratiewe
Streek van die
Volksrepubliek van Sjina
Leung Chun-ying
Carrie Lam
Onafhanklikheid
Vorming
• Verdrag van Nanking
• Japannese besetting

• Oordraging van die
Britse soewereiniteit aan die
Volksrepubliek van Sjina


29 Augustus 1842
25 Desember 1941 tot
15 Augustus 1945


1 Julie 1997
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 104 km2  (179ste)
426 myl2
4,58 (50 km² / 19 mi²)
Bevolking
 - 2014-skatting
 - Digtheid
 
7 234 800[1] (100ste)
6 544[2] / km2 (4de)
17 024 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$404,892 miljard[3] (35ste)
$55 383[3] (7de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$302,814 miljard[3] (39ste)
$41 421[3] (25ste)

MOI (2013) 0,891[4] (15de)  –  baie hoog
Gini (2007) 43,4[5] –  medium
Geldeenheid Dollar (HKD)
Tydsone
 - Somertyd
HKT (UTC+8)
nie toegepas nie (UTC+8)
Internet-TLD .hk, .香港
Skakelkode +852
Kaart wat Hongkong vertoon
Hongkong soos gesien vanaf Victoria Peak.
'n straattoneel in Hongkong

Hongkong (Sjinees: 香港 Xiānggǎng, Kantonees: Yale: Hē​unggóng, Jyutping: Hoeng1 gong2, Guangdong: Hêng1 gong2, Engels: Hong Kong), amptelik die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek van Sjina (Engels: Hong Kong Special Administrative Region of the People's Republic of China, Sjinees: 中華人民共和國香港特別行政區), is naas Macau een van twee spesiale administratiewe streke van die Volksrepubliek van Sjina. Hongkong is oos van die Pêrelrivierdelta en Macau aan die kus van die Suid-Sjinese See geleë en grens in die noorde aan die Sjinese provinsie Kwangdong.

Dit was 155 jaar lank tot 1997 'n Britse oorsese gebied, aanvanklik 'n kroonkolonie (van 1842, kragtens die Verdrag van Nanking, tot 1997). Op 30 Junie 1997 is die beheer egter aan die Volksrepubliek van Sjina teruggegee, wat nietemin belowe het dat hy nie sy eie ekonomiese stelsel op Hongkong sou afdwing nie en dat dit die daaropvolgende vyftig jaar ’n hoë mate van outonomie sou geniet. Hongkong se ekonomie word wyd in die pers die vryste ter wêreld genoem, onder meer deur die Engelse tydskrif The Economist.

Verwysings[wysig]

  1. (en) "Mid-year Population for 2014", Census and Statistics Department (Hong Kong), 16 Augustus 2014.
  2. (en) (PDF) 2011 Population Census – Summary Results (Report). Census and Statistics Department. February 2012. http://www.census2011.gov.hk/pdf/summary-results.pdf. Besoek op 16 Augustus 2014. 
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) Hongkong”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 16 Augustus 2014.
  4. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 16 Augustus 2014.
  5. (en) Human Development Report 2009 – Gini Index”. United Nations Development Programme. URL besoek op 16 Augustus 2014.


 
Lande van Asië

Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Palestina | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië - Turkse Republiek van Noord-Siprus

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika