Abraham van Riebeeck

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek

Abraham van Riebeeck (Kaapkolonie, 18 Oktober 1653 - Batavia, 17 November 1713) was die Goewerneur-Generaal van Nederlands-Indië. Hy is in die Kaap in Suid-Afrika gebore as die seun van Jan van Riebeeck en Maria van Riebeeck. Na voltooiing van sy studies in Nederland in 1676 sluit hy by die VOC as koopman.[1]

Van 1709 tot sy dood in 1713, was hy goewerneur-generaal van Nederlands-Indië. Hy was een gretige ontdekkingsreisiger wat enkele lang en kort reise in Nederlands-Indië onderneem het.


Voorafgegaan deur:
Joan van Hoorn
Goewerneur-generaal van Nederlands-Indië
1709–1713
Opgevolg deur:
Christoffel van Swol

[wysig] Verwysings

  1. ^ VOCsite, Abraham van Riebeeck, Besoek op 26 Februarie 2007
Persoonlike gereedskap
Naamruimtes

Variante
Aksies
Navigasie
Gereedskap
Ander tale