Act of Union 1535

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van Engeland
Vlag van Wallis

Die Act of Union (Uniewette) was twee Parlementêre Wette wat in 1535 en 1542 deur onderskeidelik die Parlement van Engeland en die Parlement van Wallis aanvaar is. Die wette het die Treaty of Union (Verdrag van Vereniging) wat tussen die twee state onderhandel is, geïmplementeer. Die wette het in 1535 en in 1542 van krag geword. Die wet van 1535 is op 21 Desember 1993 en die wet van 1542 is op 3 Januarie 1995 afgeskaf en Wallis is weer 'n outonome deel van die Verenigde Koninkryk.

'n Nuwe Walliese Parlement[wysig]

In 1999, na byna vyf eeue, is 'n Walliese parlement geopen ná 'n referendum in Wallis op 18 September 1997 ten gunste daarvan was. Die nuwe parlement het nie dieselfde magte as die ou Walliese parlement nie, aangesien Wallis 'n lidland van die Verenigde Koninkryk bly.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]