Afrikaanse vleivalk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Afrikaanse vleivalk
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Circus
Spesie: C. ranivorus
Binomiale naam
Circus ranivorus
Daudin, 1800
Algemene verspreidingsgebied van die Afrikaanse vleivalk
Algemene verspreidingsgebied van die Afrikaanse vleivalk

Die Afrikaanse vleivalk (Circus ranivorus) - ook bekend as die Afrikaanse paddavreter - is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, die kus van Mosambiek, noord Botswana en sentraal Zimbabwe. Die voël is 44 - 50 cm groot, weeg 360 - 680 g met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.2 meter. In Engels staan die voël bekend as African marsh harrier.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Circus ranivorus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]