Alan Stevenson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alan Stevenson
Gebore 1807
Edinburg, Skotland
Oorlede 1865
Portobello, Edinburg
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Ouers Robert Stevenson (vader)
Kind(ers) Robert Alan Mowbray Stevenson
Alan Stevenson se graaf by die New Calton Cemetery

Alan Stevenson (1807 in Edinburg1865) was 'n vuurtoringingenieur wat as Ingenieur by die Board of Northern Lighthouses in Skotland gewerk het. Hy was 'n lid van die beroemde Stevenson ingenieursfamilie, die oudste seun van Robert Stevenson, en broer van David en Thomas Stevenson. Tussen 1843 en 1853 het hy dertien vuurtorings in en om Skotland gebou. Die skrywer Robert Louis Stevenson was die seun van Thomas en dus die kleinneef van Alan Stevenson.

Vuurtorings van Alan Stevenson[wysig]

Eksterne skakels[wysig]