Alfa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Greek alphabet alpha-omega.svg
Die Griekse alfabet
Α α Alfa Β β Beta
Γ γ Gamma Δ δ Delta
Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta
Η η Eta Θ θ Theta
Ι ι Iota Κ κ Kappa
Λ λ Lambda Μ μ Mu
Ν ν Nu Ξ ξ Ksi
Ο ο Omikron Π π Pi
Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma
Τ τ Tau Υ υ Ypsilon
Φ φ Phi Χ χ Chi
Ψ ψ Psi Ω ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
Digamma uc lc.svg Digamma San uc lc.svg San
Stigma uc lc.svg Stigma Sho uc lc.svg Sho
Heta uc lc.svg Heta Qoppa uc lc.svg Qoppa
Sampi uc lc.svg Sampi

Alfa (hoofletter Α, kleinletter α) is die eerste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 1. Dit is afgelei van die Fenisiese letter "Alef" of Alef. Die Latynse A en die Cyrilliese A is van die Griekse Alfa afkomstig.

Alfa, beide as simbool en term, word gebruik om 'n verskeidenheid dinge te beskryf, waaronder die eerste of merkwaardigste gebeurtenis of deel van iets. In die Nuwe Testament verklaar God homself as die "Alfa en die Omega, die begin en die einde, die eerste en die laaste" (Openbaring 22).