Nuwe Testament

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Nuwe Testament is die tweede deel van die Bybel en bestaan uit 27 boeke. Die boeke beskryf die lewe van Jesus Christus (die evangelies), die optree van die eerse Christene (Die handelinge van die apostels),[2] verder briewe van die apostels oor die Christelike geloof,[2] en as laaste 'n boek met profesieë oor die eindtyd (Die openbaring aan Johannes).

Die Nuwe Testament is in die tweede helfte van die eerste eeu in die Griekse taal geskryf.

Boeke van die Nuwe Testament[wysig]

Sien ook[wysig]

  • Ou Testament
  • Wolfgang Kosack:Novum Testamentum Coptice. Neues Testament, Bohairisch, ediert von Wolfgang Kosack. Novum Testamentum, Bohairice, curavit Wolfgang Kosack. / Wolfgang Kosack. neue Ausgabe, Christoph Brunner, Basel 2014. ISBN 978-3-906206-04-2.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Nuwe Testament (kategorie)