Alfa Romeo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Alfa Romeo Automobiles S.p.A.
AlfaRomeoLogo.jpg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 24 Junie 1910, Milaan
Hoofkantoor Milaan en Turyn, Italië
Sleutelpersone John Elkann (hoof uitvoerende beampte)
Harald J Wester (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Motorvervaardiger
Produkte luukse voertuie
Dienste Finansiële en logistieke dienste
Moedermaatskappy Fiat Group
Webwerf alfaromeo.com

Alfa Romeo is 'n Italiaanse motorvoertuig vervaardiger.

Alfa Romeo is gestig in 1920 en is deel van Fiat SpA sedert 1986. Die maatskapy was oorspronklik bekend as ALFA, wat die akroniem is vir Anonima Lombarda Fabbrica Automobili (vertaal: Lombardiese Voertuigfabriek, Publieke Maatskappy). (Eerste wapen: [1])

Die Alfa Romeo Embleem[wysig]

'n Tekenaar genaamd Romano Cattaneo het in samewerking met 'n ontwerper genaamd Giuseppe Merosi die ALFA embleem geskep. Dit het bestaan uit 'n kombinasie van die skild van die stad van Milaan en die familie wapen van die Visconti's, saamgebring in 'n blou sirkel met die woorde "ALFA ROMEO" en "MILAN" wat van mekaar geskei is deur 'n Savoy knoop.

Die woord "MILAN" is in 1970 verwyder, om ons die huidige skild te gee.

Modelle[wysig]

Uitstalling vir die 50 jarige bestaan van die Alfa Romeo Giulietta in Milaan, 2004
Alfa Romeo voertuie volgens era
1950-1960 Alfa Romeo 1900

Alfa Romeo AR 51 Die 'Matta' 4-wiel aangedrewe voertuig.
Alfa Romeo Disco Volante
Alfa Romeo Giulietta - 1.3
Alfa Romeo 2000

1960-1970 Alfa Romeo Giulia - Super 1600 - TI

Alfa Romeo TZ
Alfa Romeo GTA
Alfa Romeo Sprint GT (Veloce)
Alfa Romeo 2600
Alfa Romeo Spider [2]
Alfa Romeo 1750

1970-1985 Alfa Romeo Montreal (1970–1977)

Alfa Romeo Alfasud (1972–1983)
Alfa Romeo Alfetta (1972–1984)
Alfa Romeo Sprint (1976–1989)
Alfa Romeo Alfa 6 (1979–1986)

1985-1995 Alfa Romeo GTV

Alfa Romeo GTV6
Alfa Romeo Arna (1983–1986)
Alfa Romeo 33 (1983–1994)
Alfa Romeo 90 (1984–1987)
Alfa Romeo 75 (1985–1992)
Alfa Romeo 164 (1987–1999)

1995-2000 Alfa Romeo SZ

Alfa Romeo GTV & Spider (1995–tans)
Alfa Romeo 145 (1995–2001)
Alfa Romeo 146 (1995–2001)
Alfa Romeo 155 (1992–1998)
Alfa Romeo 156 - GTA (1997–huidig)
Alfa Romeo 166 (1999–huidig)

2000-2010 Alfa Romeo GT (2004–huidig)

Alfa Romeo 147 - GTA (2001–huidig)
Alfa Romeo 149
Alfa Romeo 159
Alfa Romeo 169 (2007?)
Alfa Romeo Brera (Voorskou-2005)
Alfa Romeo 189 (Verwag-2007)
Alfa Romeo Spider (2006)

2010-2020 Alfa Romeo 189 (2010–huidig)

Alfa Romeo 240
Alfa Romeo 250
Alfa Romeo 260
Alfa Romeo 280
Alfa Romeo Brera II

Konsep voertuie[wysig]

Enjins[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Alfa Romeo (kategorie)