Amerikaanse goue strandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amerikaanse goue strandkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Pluvialis
Spesie: P. dominica
Binomiale naam
Pluvialis dominica
(Statius Muller, 1776)
Sinonieme

Pluvialis dominica dominica

Die Amerikaanse goue strandkiewiet (Pluvialis dominica) is 'n voël en somer swerwer aan Suid-Afrika se kuswatermassas en kortgrasveld. Die voël is 24 - 26 cm groot en weeg 120 - 180 gram met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as American Golden Plover.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pluvialis dominica”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.