Amoer-luiperd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amoer-luiperd
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Felidae
Genus: Panthera
Spesie: Panthera pardus
Subspesie: P. p. orientalis
Trinomiale naam
Panthera pardus orientalis
Schlegel, 1857
Verspreiding van die Amoer-luiperd
Verspreiding van die Amoer-luiperd
Sinonieme

Panthera pardus amurensis

Die Amoer-luiperd (Panthera pardus orientalis) is een van die eksotiese diersoorte wat in Siberië voorkom, veral in die Russiese Verre-Ooste, asook in die bergagtige gebiede van die taiga en gematigde woude. Dis een van die skaarsste katsoorte in die wêreld en net sowat 30 tot 45 van hulle is in die natuur oor.[2]

Verwysings[wysig]

  1. U.Breitenmoser, C.Breitenmoser-Wursten, P.Henschel, L.Hunter (2008). “Panthera pardus orientalis”. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur . URL besoek op 21 Oktober 2009.
  2. http://www.amur-leopard.org/ URL besoek op 2009-12-13.