Anderlecht

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Anderlecht
Die stadhuis van Anderlecht
Die stadhuis van Anderlecht
Vlag van Anderlecht
Vlag
Wapen van Anderlecht
Wapen
Ligging van Anderlecht in die Brusselse Hoofstedelike Gewes
Ligging van Anderlecht in die Brusselse Hoofstedelike Gewes
Koördinate: 51°50′00″N 4°18′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
Regering
 - Burgemeester Gaëtan Van Goidsenhoven (LB)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 17,74 km²  (6,8 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 107 912
 - Digtheid 6 083/km² (15 754,9/myl2)
Poskode 1070
Skakelkode(s) 02
Webwerf: www.anderlecht.be

Anderlecht is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 108 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 18 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.

Dit is 'n ou plek, Anderlecht word al omstreeks 1050 in geskrifte genoem.

Die munisipaliteit beskik oor 'n belangrike voetbalklub, die RSC Anderlecht.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Anderlecht (kategorie)