Angolapitta

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Angolapitta
P. a. longipennis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Pittidae
Genus: Pitta
Spesie: P. angolensis
Binomiale naam
Pitta angolensis
Vieillot, 1816

Die Angolapitta is 'n voël wat aan die Pittidae-familie behoort. Dit is een van net twee Pitta-soorte op die Afrikaanse kontinent, en word van tropiese tot subtropiese gebiede gevind.

Rasse[wysig]

  • P. a. pulih Fraser, 1843 – kusstreke van Wes-Afrika
  • P. a. angolensis Vieillot, 1816 – suid-Kameroen tot noord-Angola
  • P. a. longipennis Reichenow, 1901 – sentraal- tot oos-Afrika[1]

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]

  1. African Pitta (Pitta angolensis) - HBW 8, p. 149”. Pittas (Pittidae). The Internet Bird Collection. URL besoek op 3 December 2013.