Angolaswie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Angolaswie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Coccopygia
Spesie: C. bocagei
Binomiale naam
Coccopygia bocagei
(Temminck, 1823)
Sinonieme

Estrilda bocagei

Die Angolaswie (Coccopygia bocagei) is 'n voël wat lyk soos die Suidelike swie en word soms gesien in die Noordwes-Namibië. Die mannetjie het 'n swart gesig soos die Suidelike swie maar albei geslagte het 'n fyn dwarsgestreepte rug.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]