Antakya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Antakya
Antakyachurchandmosque.jpg
Ligging van Antakya op 'n kaart (Turkye)
Antakya
Antakya
Ligging van Antakya in Turkye.
Koördinate: 36°12′N 36°9′O
Land Vlag van Turkye Turkye
Provinsie Hatay
Streek Mediterreens
Hoogte 67 m (220 vt)
Bevolking (2012)
 - Stedelik 216 960
 - Distrik 470 833
Tydsone Oos-Europa (UTC+2)
 - Somer (DST) Oos-Europa (UTC+3)
Poskode 31xxx
Skakelkode(s) (+90) 326
Webwerf: www.antakya.bel.tr

Antakya is die hoofstad van die Hatay-provinsie in Turkye, naby die grens met Sirië. Dit was in antieke tye bekend as Antiogië en was ’n belangrike baken vir die Christendom, aangesien gelowiges hier vir die eerste keer Christene genoem is.[1] Die stad met sy enorme stadsmure het ook ’n belangrike rol gespeel tydens die Kruistogte.

Verwysings[wysig]

  1. Handelinge 11:26