Arequipa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arequipa
Arequipa met die vulkaan Misti in die agtergrond.
Arequipa met die vulkaan Misti in die agtergrond.
Vlag van Arequipa
Vlag
Wapen van Arequipa
Wapen
Bynaam: La Ciudad Blanca
(Spaans vir: "Die wit stad")
Ligging van Arequipa op 'n kaart (Peru)
Arequipa
Arequipa
Koördinate: 16°23′55″S 71°32′12″W
Land Vlag van Peru Peru
Provinsie Arequipa
Gestig op 15 Augustus 1540
Regering
 - Burgemeester Alfredo Zegarra Tejada
Oppervlak
 - Stad 9 862,02 km²  (3 807,7 vk m)
Hoogte 9 862,02 m (32 356 vt)
Bevolking (2009)
 - Stad 904 931
Webwerf: munarequipa.gob.pe
Nagtelike uitsig oor die Plaza de Armas in Arequipa.
Die historiese stadsentrum van Arequipa.

Arequipa is die hoofstad van die gelyknamige streek van Suid-Peru en is die politiese, ekonomiese en kulturele sentrum van die suidelike Peru. Arequipa is geleë op 'n hoogte van oor die 2 300 m bo seespieēl en het ongeveer 783 000 inwoners. Die stadsomgewing word deur 'n aantal vulkane oorheers, soos die 5 822m hoë keëlvormige Misti, die 6 057 m hoë Chachani en die kleiner en meer afgeleë Pichu Pichu.

Sedert 1250 het die Inkas die gebied beheers en in 1537 het die Spaanse Conquistador die gebied van die huidige stad verower. Die stad is op 15 Augustus 1540 deur Spanjaarde onder Garcí Manuel de Carbajal as Villa de Nuestra Señora de la Asunción del Valle Hermoso de Arequipa gestig. Die historiese stadsentrum van Arequipa is in 2000 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]