Arktiese roofmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arktiese roofmeeu
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Stercorariidae
Genus: Stercorarius
Spesie: S. parasiticus
Binomiale naam
Stercorarius parasiticus
(Linnaeus, 1758)

Die Arktiese roofmeeu (Stercorarius parasiticus) is 'n somertrekvoël wat om die Suid-Afrikaanse kus voorkom en trek na Namibiese kuswater in die winter. In Engels staan die voël bekend as die Artic skua.

Voorkoms[wysig]

Die voël het 'n vlerkspan van 1.1 - 1.2 m, is 46 cm groot en weeg 380 - 500 gram.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Stercorarius parasiticus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.