Awashrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Awashrivier
'n Waterval in die Awashrivier
'n Waterval in die Awashrivier
Awashrivermap.png
Die stroomgebied van die Awashrivier.
Oorsprong Addis Alem
Monding Arissa, Ethiopië
Abbemeer
Stroomgebied Ethiopië
Lengte 1 200 km
Gemiddelde afloop 46,2 m³/s
Stroomgebiedoppervlakte 18 710 km²

Die Awashrivier (Amharies: አዋሽ ወንዝ, awaš wänz) is 'n rivier in noord-oostelike Ethiopië. Dit ontspring by die Shalameer en vloei deur die Abiyata, Langano en Ziwaymere en noordoos deur die Groot Skeurvallei en mond uit in die sout Abbemeer. Die laer vallei van die Awashrivier is in 1980 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]