Balen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Balen
Die katolieke kerk van Balen
Die katolieke kerk van Balen
Vlag van Balen
Vlag
Wapen van Balen
Wapen
Ligging van Balen in die provinsie Antwerpen
Ligging van Balen in die provinsie Antwerpen
Koördinate: 51°10′00″N 5°10′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of Antwerp.svg Antwerpen
Regering
 - Burgemeester Johan Leysen (CD&V)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 72,88 km²  (28,1 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 21 305
 - Digtheid 292/km² (756,3/myl2)
Poskode 2490, 2491
Skakelkode(s) 011, 014
Webwerf: www.balen.be

Balen is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 73 km² en sowat 21 000 inwoners (2011).

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Balen (kategorie)