Antwerpen (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die vlag van die provinsie Antwerpen
Ligging van die provinsie Antwerpen
Die wapen van die provinsie Antwerpen
Kalmthoutse Heide

Antwerpen (Nederlands: Antwerpen, Frans: Anvers, Duits: Antwerpen) is 'n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie tel sowat 1 745 000 inwoners (2010), het 'n oppervlakte van 2 867 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 609 inwoners per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Antwerpen.

Antwerpen lê in die noorde van België en grens aan die Nederlandse provinsies Noord-Brabant en (vir 'n stukkie) Zeeland. In die provinsie word Nederlands en variante van Brabants gepraat.

Antwerpen lê grotendeels in die Kempen. Deur die linker deel van die provinsie vloei die Skelde. Die hoogste punt is die Beerzelberg (52 meter bo seevlak) in die munisipaliteit Putte.

Administratiewe arrondissemente[wysig]

Antwerpen is in administratiewe opsig in drie arrondissemente verdeel:

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Provinsies, geweste en gemeenskappe van België Flag of Belgium.svg

Flag Belgium brussels.svg Brusselse Hoofstedelike Gewes
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gewes: Antwerpen | Limburg | Oos-Vlaandere | Vlaams-Brabant | Wes-Vlaandere
Flag of Wallonia.svg Waalse Gewes: Brabant wallon (Waals-Brabant) | Hainaut (Henegouwen) | Liège/Lüttich (Luik) | Luxembourg (Luxemburg) | Namur (Namen)
Flag of Flanders.svg Vlaamse Gemeenskap | Flag of Wallonia.svg Franse Gemeenskap | Flag of the German Community in Belgium.svg Duitstalige Gemeenskap